Wat is Slengboek?

n Plek vir snaakse woorde! Afrikaans verander elke dag en meer woorde word tussen sy mense gese. Hierdie site hou boek van daai woorde.

As dit Afrikaans is en dit is nie in die HAT woordeboek nie, dan behoord dit hier. Voeg jou eie woorde!